Willem van Ockham | |
Gebore | 1285 Ockham, Surrey, Engeland |
---|---|
Oorlede | 1347 München, Beiere, Heilige Romeinse Ryk |
Vakgebied | Metafisika,skolastiek, epistemologie, teologie, logika, ontologie, politiek |
Bekend vir | Ockham se skeermes, nominalisme |
Beïnvloed deur | Aristoteles, Thomas van Aquino, Johannes Duns Scotus, Petrus Abaelardus, Petrus Aureolus, Durandus van Sint-Pourçain |
Invloed op | Willard Van Orman Quine, John Wycliffe |
Willem van Ockham (ook soms geskryf as Occam) (1288–1347) was 'n middeleeuse Engelse filosoof wat as 'n voorloper van die moderne filosofie beskou word.